Psalm 30 - Feesklere (CHORDS) by Louis Brittz
[Intro]~
A A
[Verse 1]~
A
Ek wil U lof verkondig Heer,.. want U het my gered en meer,..
D
U het my hulpgeroep gehoor,.. en my genees!
A D
U het my uit die dood gered,.. toe dit te laat gelyk het,.. en,..
U het in goedheid my laat heers,.. oor elke vrees!
[Chorus]~
A
U het my rouklere uitgetrek,.. my feesklere aangetrek,..
D
daarom sal ek sing vir U,.. sal nie stilbly nie!
A
My rouklere uitgetrek,.. my feesklere aangetrek,..
D A
daarom sal ek hulde bring,.. daarom sal ek aanhou sing!
[Verse 2]~
A D
Gister was weer ‘n donker dag,.. maar ek weet more sal ek lag,..
U plaas my op ‘n hoĆ« berg,.. en hou my veilig!
A D
Ek het benoud U hulp gevra,.. U het my deur die nag gedra,..
en U’t genade my betoon,.. O Here Heilig!
[Bridge]~
E F#m D E F#m D
Kan stof U loof,.. U trou verkondig,..
E F#m D E F#m D
Here genade,.. Ek sal U loof,..
E F#m D E F#m D
U lof verkondig ek was in rou,..
E F#m D
U’t my van vreugde laat dans!