Ek Sweer (CHORDS) by Twee
[Vers 1]~
G Dsus4
Gee vir my 'n rede waarom ek moet betaal met my lewe
Bm D
Jy gee vir my soen en jy stap verby ek sal hierdie duiwels wegjaag
G Dsus4
Jy staan daar in jou goddelike gewaad en dit maak my kwaad
Bm D
As ek dink aan alles wat ons agterlos as die maan vir die son moet plek maak!
[Voor-Koor]~
G Bm D G
En ek weet dat jy deur my sien as ek vir jou se dat ek jou gaan verniel
G Bm D
Maar tog sal ek staan en ek wil vir jou vra of ek vir jou mag sê
[Koor]~
Bm G
Ek wil vir jou siiiiiing
D
Ek wil vir jou skree
Bm G
Ek wil met jou liefde maak
D
En dit alles vir jou gee
Bm G
Ek wil vir jou siiiiiing
D
Ek wil op jou skree
Bm G
Ek sal jou oorlog gaan veg
D
Ek sal bloei vir jou Ek sweer
[Vers 2]~
G Dsus4
My wang lê teen jou hand jou belofte konstant,.. gee ‘n teken
Bm D
Die Hemel weet kan jy nog daai oggend onthou ek’t gestaan en geklou aan jou wese!
G Dsus4 Bm
Het die einde dalk begin want die tyd raak nou min,.. jy trap spore tog bly ek verlore in elke
D
woord wat in die gange van jou oë weergalm!
[Voor-Koor]~
G Bm D G
En ek weet dat jy deur my sien as ek vir jou sê dat ek jou gaan verniel
G Bm D
en tog sal ek staan en ek wil vir jou vra of ek vir jou mag sê
[Koor]~
Bm G
Ek wil vir jou siiiiiing
D
Ek wil vir jou skree
Bm G
Ek wil met jou liefde maak
D
En dit alles vir jou gee
Bm G
Ek wil vir jou siiiiiing
D
Ek wil op jou skree
Bm G
Ek sal jou oorlog gaan veg
D
Ek sal bloei vir jou Ek sweer
[Brug]~
Bm G
oooohooo oooohoooo oooohoooo
D
Ek wil vir jou skreeu
Bm G
oooohooo oooohoooo oooohoooo
D
Ek sal bloei vir jou ek sweer
[Koor]~
G Dsus4
Ek wil vir jou siiiiiing
Bm