Loof Die Heer (CHORDS) by Duislig
[Intro]~
Am Am/F
[Verse 1]~
Am Am/F
Dis net U wat lig gee in duisternis!
Am Am/F
Dis net U wat waarheid skyn waar leuens verblind!
Am Am/F
Dis net U wat hoop gee waar moed ontbreek!
Am Am/F
Dis net U wat lewe gee waar dood sou heers!
[Pre-Chorus]~
G F G F
Daarom sal ek leef in U beloftes! Met dankbaarhied in my sal ek bly sing
[Chorus]~
C G Am F
Loof die Heer! Loof die Heer met alles in my,.. met alles in my!

[Solo]~
Am Am/F
[Verse 2]~
Am Am/F
Dis net U wat my gebrokenheid kan heel!
Am Am/F
Dis net U wat my kan vind as ek verdwaal!
Am Am/F
Dis net U wat my kan optel as ek val!
Am Am/F
Dis net U wat vrede gee waar onheil heers!

[Bridge]~
F G F/A G/B
Heilig,.. oorweldigend,.. U heerlikheid!
F G F/A G/B
Ewig,.. ontembaar,.. almagtig,.. U heers!