Dans (CHORDS) by Duislig
[Inro]~
A A/E F#m E/G
[Verse]~
A
U roep my,.. op my naam,.. U spreek my vry van sonde,..
A
My God is aan my kant,.. wie sal my kan teëstaan!
F#m D
U kroon my met heerlikheid,.. oorlaai my met U goedheid,..
A F#m D
U skryf U naam oor my,.. U gee my nuwe lewe,..
Bm D D/F# E/G#
God al-mag-tig,.. U is waar-dig!
[Chorus]~
A
My mond besing U lof,.. oor liefde onvoorwaardelik,..
A
ek rig my hande op,.. ek gee oor aan U liefde!
F#m D A F#m D A
Ek dans van dankbaarheid,.. oor Jesus my Verlosser,..
F#m D A F#m D A
Ek maak my hande oop,.. Ek aanvaar U genade,.. Heer!
[Interlude]~
A A/E F#m E/G#

[Bridge 1]~
A D E A
My vryheid skree,.. my vreugde raas,.. my vrede sing,.. my lewe dans!
A D E A
My vryheid skree,.. my vreugde raas,.. my vrede sing,.. my lewe dansA
A D E A
My vryheid skree,.. my vreugde raas,.. my vrede sing,.. my lewe dans

[Bridge 2]~
A F#m D A F#m D
Dans,.. dans,.. dans; in U liefde; dans,.. dans,.. dans

[Outro]~